SA-wetgewer verdedig 3% salarisverhoging

Die Suid-Afrikaanse parlement sê hy verwerp berigte dat die salarisverhoging van 3 persent vir openbare ampsdraers toondoof is. President Cyril Ramaphosa het die verhoging verlede week goedgekeur ná ‘n aanbeveling deur die onafhanklike kommissie vir die vergoeding van ampsdraers. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê openbare ampsdraers soos ministers en parlementslede het in 2019 laas salarisverhogings gekry toe die kommissie ‘n verhoging van 2,8 persent aanbeveel het: