SA-vuurwapenwet – beter dat dit teruggehou word

‘n Polisiëringskenner in Suid-Afrika het die besluit van die parlementêre komitee oor die polisie verwelkom, om die Wysigingswetsontwerp op Vuurwapenbeheer vir oorweging terug te hou. Die komitee het ‘n voorlegging ontvang oor die wetgewende proses en het ingestem om die wetsontwerp terug te hou weens wydverspreide openbare protes. Ziyanda Stuurman sê die polisie se burgerlike sekretariaat wat vir die wetsontwerp verantwoordelik is, het ‘n regsmening aangevra oor die verwydering van sekere gedeeltes van die wetsontwerp, wat moontlik strydig met die Grondwet is: