SA-vroue reg vir uitdaging met Zambië

Banyana Banyana se hoofafrigter, Desiree Ellis, is beïndruk met die fiksheid van die spelers voor vandag se vriendskaplike wedstryd teen Zambië in Lusaka. Die wedstryd dien as ‘n kleedrepetisie vir die kwalifiserende wedstryde van die Afrika-nasies Vrouebeker wat oor twee rondes beslis word. Ellis sê sy is regtig opgewonde en verras oor die span se fiksheid selfs voor die aanvang van die seisoen:

Ellis verwag sterk teenstand van die Zambiërs: