SA: Toerisme-operateurs moet pryse laat sak

Die Suid-Afrikaanse Departement van Toerisme sê toerisme-operateurs sal nou aangemoedig word om hul dienste en aktiwiteite meer bekostigbaar vir plaaslike inwoners te maak om sodoende die bedryf meer toegankliker vir alle Suid-Afrikaners te maak. Die Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, sê dit sal ook help om meer voete by besighede te kry en sy sê dit sal meer inwoners die geleentheid bied om toerisme-aantreklikhede te ervaar. Ons Kaapse korrespondent Fritz Platt gesels met die Minister.