SA: Skouer aan die wiel met inentings

Die Suid Afrikaanse President, Cyril Ramaphosa sê sy regering sit nou skouer aan die wiel om oor die volgende paar weke nóg meer mense teen Covid-19 in te ent. Die land het laat gister sy een miljoen inentingsmylpaal bereik. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.