SA siektekenner sê reisverbod is voortydig

Die Suid-Afrikaanse aansteeklike siekte-kenner, professor Marc Mendelson het oorsese lande se reaksie op die nuwe variant van Covid-19 gekritiseer en sê lande het te vinnig besluit om vlugte na en van Suid Afrika op te skort. Hy sê ook die besluit om Suid-Afrika op rooilyste te plaas, is ook te vinnig geneem. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt …