SA se wiskunde-onderwysers ook nie geletterd nie

Wiskundige geletterdheid in Suid-Afrika is weer in die kollig aangesien kommer toeneem, oor die min gekwalifiseerde wiskunde-onderwysers in die buurland. Volgens statistiek neem minder as 30 persent van alle matrieks wiskunde as ‘n kernvak en net die helfte van hulle slaag die eksamen. ‘n Wiskunde-onderwyser by Centennial School, Divine Muland, sê die afname in die aantal leerders en hul swakker prestasie kan toegeskryf word aan die tekort aan gekwalifiseerde wiskunde-onderwysers sowel as die onderrig-metodiek: