SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis

Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika beskryf Suid-Afrika se saak teen Israel as moontlik die belangrikste in moderne geskiedenis. Die Internasionale Geregshof sal vandag en môre Suid-Afrika se saak aanhoor waar Israel van volksmoord teen Palestyne in Gaza beskuldig word. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle glo Israel wil die hele Palestynse bevolking uitwis: