SA se raffinaderye moet hervat

Die Vloeibare Brandstof-groothandelaarsvereniging doen ‘n beroep vir Suid-Afrika om weer sy raffinaderye aan die gang te kry. Die oliereuse Shell, BP en Engen het vroeër vanjaar hulle raffinaderye gesluit. Peter Morgan van die vereniging sê die heropening van dié raffinaderye kan volhoubaarheid in die bedryf teweegbring, asook bestendigheid ten opsigte van algehele pryse: