SA se politici werk hard aan koalisies

Politieke partye in Suid-Afrika is op die oomblik steeds in gesprek oor moontlike koalisievorming omdat daar nie volstrekte meerderhede in ‘n hele aantal plaaslike owerheidsrade gerealiseer het nie. Veral in Tshwane en Johannesburg is die DA, ANC, EFF en ActionSA besig met gesprekke in die verband. Professor Dirk Kotze ‘n politieke ontleder in Suid-Afrika het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.