SA se nuwe rentekoers sal almal op sy eie manier raak

Die hoof-ekonoom van FNB in Suid-Afrika, Mamello Ngwenya, sê die verhoging in die terugkoopkoers was te wagte. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het die koers met 75 basispunte verhoog. Ngwenya sê die verhoging sal verbruikers op verskillende maniere raak, afhangende van inkomstevlakke: