SA se massa-aksie het wel ‘n impak op die ekonomie

‘n Suid-Afrikaanse ekonoom, Neil Coleman, meen Woensdag se nasionale arbeidsoptrede deur Cosatu en Saftu het die buurland se ekonomie in ‘n mate skade berokken. Die vakbondfederasies het landwyd massabetogings gelei oor stygende lewenskoste, werkloosheid, misdaad en brandstofpryse wat skerp styg. Coleman sê die optrede het sommige dele van die sakesektor geraak: