SA se kosmandjie styg met $344 in 12 maande, R94 in net twee maande

Nes in Namibië het alles in Suid-Afrika ook duurder geraak. Die koste van ‘n basiese kosmandjie in Suid-Afrika het sedert April verlede jaar met 344 Suid-Afrikaanse rand verhoog. Dit sluit ‘n verhoging van 92 rand en 84 sent vanaf Maart tot April hierdie jaar in. Die Pietermaritzburgse Ekonomiese Geregtigheid- en Waardigheid se program-koördineerder, Mervyn Abraham sê die ANC-regering behoort te help om seker te maak elke Suid-Afrikaner kan voedsel bekostig om toekomstige gevolge te verhoed: