SA se korrupsie en staatskaping raak ons almal, ook in die streek

Korrupsie en staatskaping in Suid-Afrika lê groei lam in die buurland maar, die uitdaging eindig nie daar nie. Die bekende professor van Wits se Sakeskool, Jannie Rossouw sê die ANC se onvermoë en tekort aan politieke wil om die kwessies aan te spreek kring verder uit na Namibië en ander lande in die gebied.