SA se kiesstelsel moet verander, meen COPE

COPE vra vir ‘n verandering in die kiesstelsel. Die party se leier, Mosiua Lekota, het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gevra dat die Grondwet gewysig moet word sodat kiesers regstreeks kan stem vir die persoon van hul keuse om hulle te lei. Lekota sê die huidige stelsel het bewys dit is ‘n mislukking: