SA sal help met Kent-olifante

Suid-Afrika sal die hervestiging van ‘n trop van 13 olifante in ‘n dieretuin in Kent in Brittanje help hervestig na Kenia. Die Boeing 747 wat die diere na Afrika sal vlieg is Dumbo-jet gedoop. Dit is die eerste keer dat so ‘n projek onderneem word. ‘n Suid-Afrikaanse span van Conservation Solutions sal deur Kester Vickerry en die projekbestuurder Dereck Milburn gelei word. Die sending word onderneem deur die Aspinall-stigting, die Keniaanse Natuurlewediens en die Sheldrick Natuurlewe-trust. Milburn sê hy is trots op die bydra wat Suid-Afrika lewer: