SA sakevertroue styg met 97 punte in Mei

In die buurland het sakevertroue in Mei tot 97 punte opgeskiet, sy hoogste vlak in drie jaar. Dis deel deur goeie uitvoere aangehelp, maar swak kleinhandelverkoopsyers, gebrekkige kredietverlening en onsekerheid oor kragvoorsiening, demper dit steeds, berig Suid-Afrikaanse media.