SA Reserwebank: Verhoging van 75 basispunte in terugkoopkoersNovember 24, 2022
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het ‘n verhoging van 75 basispunte in die terugkoopkoers aangekondig. Dit is die sewende agtereenvolgende verhoging, wat koerse nou hoër maak as voor die Covid-pandemie.