SA repkoers styg met 25 basispunte

Die Monetêre Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank het besluit om sy terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog. Dit verhoog die prima uitleenkoers van 10,5 persent tot 10,75 persent. Namibiese ekonoom Cons Karamata gee sy mening oor wat vir Namibië se repokoers verwag kan word.