SA-regsfirma het Recon genader voor Trudeau-skrywe

Divina Naidoo van die Johannesburgse regsfirma Schindlers Forensics, het in ‘n brief ‘n beroep op die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, gedoen om in te gryp by die boorwerk van ReconAfrica in die opvangsgebied van die Okavango-delta. Naidoo en haar span is van mening dat die boorwerk van ReconAfrica in die Okavango-delta, ‘n wêrelderfenisgebied, verkeerd is. Kosmos 94.1 Nuus het aan Naidoo gevra of hulle ReconAfrica oor die saak genader het.