SA regering wil Israel se gedrag laat ondersoek

Die Suid-Afrikaanse regering wil Israel se gedrag laat ondersoek en na die Internasionale Strafhof verwys weens misdade teen die mensdom. Die buurland se regering het weer die toenemende geweld tussen Israel en Palestina veroordeel. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê aanvalle op kinders, vroue en bejaardes is veral onregverdig en skandelik. Die woordvoerder van die Israelse weermag luitenant-kolonel Jonathan Conricus se reaksie op die internasionale kritiek.