SA regering sit skouer aan die wiel om beurtkrag te beëindig

Die Suid-Afrikaanse regering blyk nou skouer aan die wiel te sit om beurtkrag so vinnig as moontlik tot ‘n einde bring. Die departement van energie het vandag aangekondig dat hy kragkoop-ooreenkomste vir drie windenergie-projekte onder-teken het. Dit is deel van die departement se vyfde bod-venster van die IPP-verkrygingsprogram vir hernubare energie. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …