SA-rasse-instituut waarsku oor grondwetlike krisis

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse-aangeleenthede waarsku die land stuur af op ʼn grondwetlike en demokratiese krisis. Volgens ʼn woordvoerder, Hermann Pretorius, kan Suid-Afrika se kiesstelsel veroorsaak dat die verkiesing in 2024 rampspoedig eindig. Met verwysing na die Wysigingswetsontwerp op die Verkiesingswet is hy van mening dit sal slegs die groter partye begunstig. Pretorius raai kiesers aan om die fynskrif van die wet te bestudeer: