SA-ouers moet kla oor oortredings in skool-uniforms

Die Mededingingskommissie in die buurland moedig skole aan om seker te maak hulle het meer as een verskaffer van skoolklere. Die kommissie het in 2021 ‘n ooreenkoms beding vir skole om hulle eksklusiwiteits-ooreenkomste met verskaffers te laat vaar na ‘n klagte oor duur klere. Senior ontleder Karabo Motaung sê skole wat nie voldoen aan die riglyne nie, sal vervolg word. Sy moedig ouers aan wat gedwing word om van net een verskaffer te koop, om ‘n klagte te lê omdat die kommissie verandering in mark-optrede aanmoedig: