SA-navorser maak belangrike data bymekaar

‘n Internasionale span onder leiding van ‘n jong Suid-Afrikaanse navorser, Kenda Knowles, het pas saamgestelde data uitgereik wat sterrekundiges wêreldwyd kan gebruik om om antwoorde te vind om tergende kwessies oor onder meer die die vorming van sterrestelsels regdeur die heelal. Knowles het die data verkry met behulp van die Suid-Afrikaanse Radio-Astronomiese-Sterrewag se MeerKAT-teleskoop, geleë in die Noord-Kaap. ’n Woordvoerder van die sterrrewag Khulo Phasiwe, sê hierdie eerste sterrewag-geleide opname demonstreer MeerKAT se uitsonderlike vermoë om beelde van 115 groepe sterrestelsels te lewer: