SA nasionale polisiekommissaris erken polisie was oorweldig tydens Julie-onluste

Die Suid-Afrikaanse nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole, het vandag erken dat die land se polisie oorweldig was tydens die Julie-onluste. Hy sê die polisiemag kon dus nie vinnig genoeg op alle voorvalle van plundering reageer nie, wat tot erge skade regoor KwaZulu Natal en Gauteng gelei het. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …