SA-munisipaliteite en water – standaarde te laag

AfriForum in Suid-Afrika sê baie munisipaliteite ignoreer steeds Artikel 24 van die Grondwet, wat ‘n veilige omgewing vir Suid-Afrikaners waarborg. Die organisasie het drinkwater in 231 dorpe en die riool van 142 suiweringsaanlegte getoets as deel van die jaarlikse Blou- en Groendruppel ontledings. Lambert de Klerk van AfriForum sê verskeie voldoen nie aan nasionale vereistes nie: