SA moet belê in hernubare energie

Die Good Party in Suid-Afrika sê die ANC-regering moet beleggings in hernieubare energie oorweeg. Dit volg na die aankondiging van die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, dat Eskom tans twee keer soveel diesel teen ‘n koste van miljarde rande gebruik as waarvoor hy begroot het. Die sekretaris-generaal van die Good Party, Brett Herron, sê die produksie van hernieubare energie moet verhoog word: