SA moenie sake met Arabiese Emirate doen nie

Die direkteur van Open Secrets in die buurland, Hennie van Vuuren, sê Suid-Afrika se uitleweringsverdrae met die Verenigde Arabiese Emirate is ‘n welkome stap, maar daar lê nog ‘n lang pad voor. Die minister van justisie, Ronald Lamola, het vandag bevestig dat die uitleweringsverdrag met die Emirate op 10 Julie in werking tree. Die ooreenkoms weg die baan vir die Gupta-broers om na Suid-Afrika terug te keer en tereg te staan op aanklagte van bedrog. Van Vuuren sê die land moet hou om sake met die Verenigde Arabiese Emirate te doen: