SA-minister sê oor Covid-toelaag

Die buurland se minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, stel vandag die verslag oor die spesiale Covid-toelaag bekend. Die toelaag is in April verlede jaar ingestel as deel van die regering se 500 miljard Suid-Afrikaanse rand seaansporingsprogram om die negatiewe sosio-ekonomiese impak van die pandemie te beheer en te versag. Die departement se woordvoeder, Lumka Oliphant, sê die toelaag is hoofsaaklik op mense tussen die ouderdom van 18 en 59 gemik wat nie enige bron van inkomste het nie: