SA kinders tussen 12 en 17 jaar kan sonder toestemming ingeënt word

Die Suid-Afrikaanse departement van gesondheid sê dat kinders van 12 tot 17 jaar nie hul ouers se toestemming nodig het om ‘n Covid-inspuiting te ontvang nie. Die land se gesondheidsminister, dr. Joe Phaahla, het vroeër vandag aangekondig dat kinders in die ouderdomsgroep van volgende week af teen Covid-19 ingeënt kan word. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …