SA het voëlgriep in vyf provinsies

Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling sê die land sukkel tans in vyf provinsies met uitbrekings van die 50 H7- en tien H5- voëlgriep-stamme. Die Wes-Kaap het die meeste H5-uitbrekings terwyl daar in Gauteng 37 gevalle van die H7-stam is. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê as deel van die pogings om die erge voëlgriep-uitbreking te beheer, is byna 2,7-miljoen hoenders van kant gemaak: