SA het tussen Januarie en Junie 650 ure beurtkrag beleef

Die Suid-Afrikaanse raad vir wetenskaplike en industriële navorsing, die WNNR, sê die buurland het in die eerste ses maande vanjaar reeds 650 uur se beurtkrag ondervind, waartydens 963 gigawatt-uur se geraamde energie verlore gegaan het. Fase twee-beurtkrag het hoofsaaklik tydens dié onderbrekings voorgekom. Jarrad Wright van die WNNR sê die kragonderbrekings het grootliks die gevolg van al hoe minder krag wat uit die bestaande steenkoolvoorraad opgewek kon word: