SA-geweld ook as gevolg van etniese mobilisering

Die Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa die protesoptrede in sommige dele van die buurland ten sterkste veroordeel. Zuma-ondersteuners het die strate in KwaZulu-Natal en Gauteng ingevaar en begin om eiendomme te plunder en te verniel. Betogers dring aan dat oudpresident Jacob Zuma uit die tronk vrygelaat moet word. Volgens Ramaphosa is sommige van hierdie geweldsdade die gevolg van etniese mobilisering: