SA gaan 1 350 ambulanse in feesseisoen ontplooi

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het aangekondig dat hy 1 350 ambulanse regoor die land dié Kersseisoen sal ontplooi om nooddienswerkers beter by te staan met die verwagte toename in pad-ongelukke en ander noodgevalle. Dit, na die onlangse berigte dat Suid-Afrika ‘n dringende tekort aan ambulanse ervaar. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…