SA energieminister maak sy stem dik oor gas en olie

Die Suid-Afrikaanse minister van energie, Gwede Mantashe, het dié week wéér sy stem dik gemaak ter ondersteuning van gas en olie as ‘n oplossing vir die land se energiekrisis. Hy sê Suid Afrika het baie onontginde gas- en olie-reserwes wat net gemyn moet word sodat daar in die toekoms plaaslike produksie van die fossiel-brandstowwe kan begin. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …