SA die naweek sonder beurtkrag

Eskom het aangekondig beurtkrag sal om middernag opgeskort word. Die opskorting is as gevolg van die verwagte laer vraag oor die naweek. Fase 1 het vanmiddag vier-uur begin. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê as enigiets verander, sal die nodige inligting oorgedra word.