SA besighede vou onder beurtkrag
Nie net moet baie Suid-Afrikaners vir groot gedeeltes van hul dag tuis sonder krag klaarkom nie, maar staar ook nou kleiner salarisse of verminderde lone in die gesig met baie maatskappye wat hul werknemers se werksure verminder het weens produksie-verliese wat deur beurtkrag veroorsaak word. Baie besighede moet soms tot twee keer ‘n dag hul deure sluit, weens die voortslepende krag-onderbrekings. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…