SA-begroting: Kenner sê dit sal nie te onaangenaam wees nie

Suid-Afrikaners moenie te veel onaangename verrassings verwag in môre se nasionale begrotingsrede nie. Dit is volgens ‘n ekonoom by die Universiteit Stellenbosch se sakeskool, André Roux. Hy sê die meevaller in die prys van handelsgoedere en redelike veerkragtigheid van ekonomiese aktiwiteite, kan lei tot ‘n tydelike fiskale verposing vir die ekonomie. Roux sê regeringskuld moet egter dringend aandag kry: