SA-aktiviste weier dat steenkool-kragstasies se lewensduur verleng word

Gemeenskaps-aktiviste in Suid-Afrika is gekant teen die verlenging van steenkool-kragstasies se lewensduur. Die omgewings-drukgroep in die buurland  Groundwork glo dit is nie die regte idee nie, want Suid-Afrika het die geleentheid om na skoner energie-moontlikhede oor te skakel. Woordvoerder Thomas Mnguni beskryf die stap om bestaande kragstasies se lewensduur te verleng as ‘n verkiesingsfoefie: