Rys sal duurder word, maar so ook, ander stapelvoedsel

Daar is kommer oor ‘n wêreldwye tekort aan rys. Pakistan, die wêreld se grootste rysprodusent het pas rekordvloede gehad en Indië het ook onlangs ‘n verbod op uitvoere van, van sy rysproduksie geplaas in ‘n poging om inflasie te bekamp. Namib Mills is verpak plaaslik rys en volgens Ian Collard, hoof uitvoerende beampte van die NMI-groep sê alternatiewe bronne moet gevind word wat druk op die prys sal plaas.

En met dieselpryse wat in die buurland gestyg het, sê Collard dat hoewel hulle rys deur Walvisbaai invoer, bly stapelvoedsel se pryse onder druk. Hy verduidelik.