Rwanda-skema in Brittanje is oneties

Die Rwanda-skema is oneties en onwerkbaar. Dit is die mening van die Britse skaduminister vir internasionale handel, Nick Thomas -Symonds. Die Tories het aangekondig dat hul voort gaan om die volgende vlug na Rwanda te beplan, dit na die eerste een deur die Europese Menseregtehof gekeer is.