Rusverstoring pla in hoofstad

Die strate van die hoofstad was stil na die vorige woelige naweek en geen groot insidente is aangemeld nie. Die Copps 94.1-span het hul rondtes gedoen en soos verwag kan word in Desember, was die mees noemenswaardige klagte een van rusverstoring. Francois Lottering het die detail.