Rus, verfris, en kom gereed terug vir 2022

Die Namibiese eerste minister dr. Saara Kuugonelwa-Amadhila wens Namibiërs ‘n geseënde Kersfees toe. Sy sê mense moet rus en die samesyn geniet sodat ons almal verfris en gereed die nuwe jaar kan aanpak.

En die gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het landgenote bedank vir hulle ondersteuning en samewerking tydens die jaar.