Rukoro: dis alles te vroeg om te sê

Die woordvoerder van die Ovaherero tradisionele owerheid Professor Mutjinde Katjiua sê dit is te vroeg om enige routydperk of beplanning aan te kondig na die afsterwe van die opperhoof Vekuii Rukoro. Rukoro is vandag oorlede aan Covid-19.