Rugby: Nuwe Rose-afrigter gaan oplewing bring

Rugby: Sir Clive Woodward, voormalige afrigter van Engeland se seëvierende Wêreldbeker-span in 2003, glo die nuwe afrigter vir die Rose, Steve Borthwick, gaan vir ‘n oplewing in Engelse rugby sorg. Borthwick het by Eddie Jones as afrigter oorgeneem. Corné du Rand van The Rugby Universe en RugbyCoffee gesels uit Twickenham oor die nuwe afrigter.