Rugby: Drie vroue dra die fluitjie vanaand

Rugby: Geskiedenis word gemaak wanneer die Cheetahs vanaand in die Uitdaagbeker teen die Scarlets in Wallis speel. Die drie wedstrydbeamptes is almal vroue. Die skeidsregter is Hollie Davidson van Skotland. Sy word bygestaan deur Sara Cox en die Italianer, Clara Munarini. Claire Hodnett is die TV-wedstrydbeampte. Die Vrystaters sal sonder twee van hul staatmakers moet klaarkom, Ruan Pienaar en Frans Steyn. Hulle het op die nippertjie weens beserings aan die toerspan onttrek en is vervang