Rooilyn steeds in die nuus…

Die Affirmative Repositioning Movement het ‘n aanlyn-bespreking oor die sogenaamde rooilyn gehad. Die bespreking het gehandel oor die geskiedkundige kwessies en die komende hofsaak waarin die leier, Job Amupanda, vereis dat die rooilyn verwyder word. Na die bespreking het hul regsverteenwoordiger Kadhila Amoomo gesê die verwydering van die rooilyn sal tot voordeel van die land se ekonomie wees.

Namibiese landbou-kenner Wallie Roux het op Amoomo se verklaring gereageer …