Rooibostee hou glo baie gesondheidsvoordele in

Biotegnoloë van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie sê dat Suid-Afrika se rooibostee ‘n ondersteunende rol kan speel tydens infeksies onder hoërisiko-mense..Volgens die Joernaal van Funksionele Voedsel sluit die moontlike voordele van rooibostee in die modulering van die risiko van sommige van die komorbiditeite wat met COVID-19 verband hou.Studies dui verder daarop dat rooibos ‘n kragtige antioksidant en antivirale effek het wat die liggaam se natuurlike verdedigingstelsel versterk.