Roodt oor die swak vertoning van die rand

Die Suid-Afrikaanse rand verhandel op die oomblik rondom 16 rand 30 sent teenoor die Amerikaanse dollar, die laagste vlak die jaar. Daar is kenners wat meen dat die nuwe Covid-variant die vraag na veilige hawens in markte laat toeneem maar, daar is verskeie ander faktore wat ook ‘n rol speel. Die buurland se ekonoom, Dawie Roodt…